Toom
Lees meer van Toom Brons Junie 2019 Projek 3.Winter-haikoe oral langs die pad duisend sjinese bruide veryste berke Toom
HH Joubert
DIE TREK DRAKENSBERG AF. Die reuse-top rys hoog uit bo die wolke en tronend siet op wasige oorde neer. Daaronder gaap die grondelose kolke, ombruisd met golwe van een lowermeer. Daar skram en skuur die duisend wae-wiele en sukkel knarsend oor die klippe heen, dog liewend wieg ’n duisendtal van siele— hul troue troos by […]
Pieter Hugo
HONDE Ons honde blaf opgewonde by die voorhekkie toe ek van die werk af kom. Op die tafel lê ‘n briefie. Hulle smeek keffend vir ‘n stappie. Ek steek jou briefie in my sak en ons gaan uit. Die honde blaf uitgelate toe ek hulle in die park loslaat. Hulle snuffel oral vir verlore skatte […]
Thomas Deacon
afskeid vandag wil ek by jou kom nagmaal vier met rooiwynwoorde op my wit papier ek lig my glasie hoog bokant ou grootrivier waar vredesduiwe stippelwit kantel uit die blou saffier wegbreek oor die groen waar prieska klip en sand en witgatbome soen ‘n eenstaankerkie kraakvloer op ons wag om nagmaalsbroodjies te kom breek luister […]
Marthe McCloud
Wisselbou-boer Oupa se geliefde groentetuin het op sy oudag na homself toe uitgebrei: Sy groen vingers (deurtrek van die rumatiek) het soos misvormde geelwortels skeef begin gegroei. Sy ore was vol aartappels (gehoorstuk ten spyt) en groot opgeswelde pampoene het tot by sy knieë gerank. Hy het dié nuwe groentetuin gelate aanvaar en sy akker […]
Carina Stander
NAMIB: TURKSVY in bonkige ou Brandberg waar geelmens eens deur sterre vlug, leun ‘n wakende White Lady teen ‘n donkergrys rots se rug jare lank is hier niks meer as die stil gebaar van haar heupe, die blinde staar van haar borste, haar buik ‘n songedroogde turksvy geen foondraad deur die sterre geen grothuis en […]
Tom Dreyer
Kies lewe Elke aspek van my lewe moet ‘n draai maak by die kruis– daar is die vir wat ek te bang is. En dan die wat ek liewer wil vergeet… MAAR, Dit wat nie aan die kruis gespyker was nie Wel dit word net te swaar Dis dit wat my krag en tyd leeg […]
Die feetjies se dansparty
Eendag vlieg daar ʼn klein blou voëltjie met ʼn boodskap in haar bekkie na Virginia in die Vrystaat toe. Die klein blou voëltjie is deur die burgermeester van die buurdorp, Harmonie gestuur om al die feetjies van Virginia uit te nooi na hul groot konsert toe. Die klein blou voëltjie se naam was Blue, want […]
Mosssieman, die astronoom
Mossieman en Geronkie die donkie lê een aand op die naat van hul rûe na die sterrehemel en kyk. Mossieman en Geronkie woon in die pragtige Vrystaat waar daar nie rook is nie en die uitspansel elke aand helder en asemrowend mooi is. Hulle lê lekker en appelliefies eet, terwyl hulle die hemel en die […]
René Bohnen
Ontvlugting Ingrid ek was onbelese en nog kind toe swig jy voor die donkerman se troebel toemaar-wink. Duikers ontdek jou romantiek nou oor en oor in granaat, die maan, kabouters en borste, die erotiek. Jy blom fynbos in ʼn nuwe politiek. Ek kan my dalk verbeel ek hoor jou kloklag in slierte wier by Gordonsbaai […]