Jongste aktiwiteit:

(Bladsy 17)

September 2019 – Verplasings projek 1.Koue Sweet Hy druk die voordeurklokkie met ‘n opgewondenheid wat in sy binneste opwel en dit voel of dit hom vir ‘n oomblik gaan oorweldig. Die sagte voetstap aan die ander kant noop hom amper om van plan te verander en die hasepad te kies. Dis net kortstondig. Hy ruk […]

vir

September 2019 – Verplasings projek 3.Pastoriekind Die kerkklok lui 07:45. “Lanie wil hê ons moet oor ‘n uur in die kerk wees,” sê Mamma van Rooyen. Teen 08:30, ‘n halfuur voor kerk, is al vier van die gesin aangetrek, gevoed en prim en proppers vir die erediens – en dit sonder n gedreig en n […]

vir

Brons September 2019 – Verplasings projek 3.Die boksvrou Vir Yolandi Bykans almal skop, skiet en steel Stokkiesdraai slingergooi Suid-Afrika Niks orde of wet, bloed is wat ons het Misdaad hoog, damme droog Maar jy kom verdryf die donker sonstraal wat in ons choas flonker Dankseggingfees en skoendoospresente Jy giet reën ondanks doemresensente Jou hart vir […]

vir

BRONS KLAS Augustus 2019 – Wilde wind projek 1.Mistig pikante, dekadente visgereg sag soos sy geweef in diep blou see so laai die miswolke op oor die baai met dagbreek is sigbaarheid min stadig blaai sonstrale daardeur open die baai soos ‘n boek met bladsye van ragfyn strale oranje lig wat woorde in kleure verf […]

vir

Julie 2019 projek – ‘n Reis in tyd 1.Dankbaar oor my lewensreis  Met ‘n warm koppie boeretroos tussen my koue hande, tuur ek die vlaktes in. My gedagtes loop ver en wyd, verby al die hoë geboue en bome, oor die koppies en bergtoppe. So ver terug dat ek doelbewus spinnerakke moet afstof om helder […]

vir

Brons Julie 2019 projek – ‘n Reis in Tyd 2.Vuur  Blitse flits oor die hemelwydte die donker storm brom en bars soos ‘n kraak deur die hemelswese bos in vlam opvonk so die helder gloei uit die donker koue vrees en angs se gluur gelok met stok gepik en paai aan ‘n rooi-groen vlam die […]

vir

BRONS Julie 2019 projek – ‘n Reis in Tyd 1.My huis  daar’s krake in die koepel en skemer in skarniere van geheime deure in die mure van my huis daar’s geluide in die geuwels en kankers in die kelders van vergete dieptes orals elders in my huis daar’s skadus in die solder en husse in […]

vir

BRONS Julie 2019 projek – ‘n Reis in Tyd 3.Verstilde eggo êrens tussen gister en nou het die streel van die klankharp se eggo verflou die vermanings dof en stil geword met ‘n onmag om denke (vredevol) in woorde uit te stort die roep van ‘n pou se trillings verslap tot slegs ‘n beduidenis van […]

vir

Lees meer oor Toom Junie 2019 projek 2. 2: MET, OF HEUNINGWYN  Die winter is n regte man, 2: MET, OF HEUNINGWYN [245 WOORDE] Die koudste koud wat ek ooit gekry het was die Kersfees toe ons kleinkinders met al die besoekooms en -tantes ‘n „sneeuwandeling” gemaak het en die dowwe „Opa” moes saam. „Koud is […]

vir

Lees meer oor Lynette McMillan (Kiekies) Junie 2019 projek 1.Winter is nie Wankelmoedig se maat nie! (247 woorde) Winter het knypers van yster. Hy blaas ysige misweer deur sy neusgate. Verf die hemelruim vinnig vol bloupers onweerswolke. Kort voor lank dop hy sy emmers om en val reën in vriesende vlae. Breek ’n moedige sonnetjie […]

vir
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed