Marlene Erasmus
Lees meer oor Marlene Erasmus Februarie 2020 – Limeriek projek 1.Lag is die beste medisyne Ek hoor nog die oumense met die sê-ding: “Lag en die wêreld lag saam, huil en jy huil alleen.” As kind was dit vir my nogal vreemde begrip om te verstaan, want sien: as jy huil wil jy mos darem […]
Elmarie Nienaber van Kampen
Lees meer oor Elmarie Nienaber van Kampen BRONS KLAS Februarie 2020 – Limeriek projek 2.Kosmaak limeriek Daar was ‘n vrou Van Wouw sy kook haar daagliks flou: “Kouend’ en oorversadig aan kosse oordadig is hoe’k van my huismense hou!” Elmarie Nienaber Van Kampen Augustus 2020 – OOP projek 1.Asem die laaste asem voor ‘n sterwende […]
Annamarie van der Merwe
Lees meer oor Annamarie van der Mewe BRONSKLAS Januarie 2020 – OOP Projek 3. Onaangeraakd Voel jy my ontblote siel se diepslaapdroomgevoel? Kon dit maar skroomloos, minder broos, boomreikend beur oor blou-vêr heen en poog om ongesproke spreuke vas te vat om aan ons grense te verleen. Want my hart smag die holte van jou palm. […]
Zebulon Kochk
Lees meer oor Zebulon Kochk BRONSKLAS Januarie 2020 – OOP Projek 1.Geen grysliggenesing Toe die oopgesperde hemel sagglinsterende sterre buitesluit en my koningparadysvoël (uit sy vlerkskild) met dollevlug sy luggesig vaal okkult met vasgemiste wolke. het versperrende reën se wintervioliere my dryfysige hart karig gevoed. Zebulon Kochk Maart 2020 – Triomfboog projek 1.Reisbeskrywing oor ‘n […]
Marsofine Krynauw
Desember 2019 – Dans asof niemand kyk nie projek 2.Dans van dankbaarheid . . . Nelmarie van Greunen raak stadig wakker. Sy is half deur die blare. Hoekom voel dit asof sy iets moet onthou. ‘n Diep frons ontsier haar pragtige gelaat. ‘n Voorval of gebeurtenis wat haar die vorige dag baie ontstel het. Dan […]
Theresa Postma
Desember 2019 – Dans asof niemand kyk nie projek 1.Ekkerigheid Ek lees die woord raak in een van Berdéhand Brand se gedigte. Ekkerigheid. Oombliklik kom ek tot ʼn skokkende besef. Ekkerigheid is ook die ongedurigheid binne my, die afsondering, die rusteloosheid wat nie wyk wil kry nie. Dit lê soos ʼn stuk klipperaarde tussen my […]
Marsofine Kraynauw
Lees meer oor Marsofine Kraynauw Bronsklas Desember 2019 – Dans asof niemand kyk nie projek 3.Wanneer dit stil word . . . en sy dans Wanneer dit stil word jou voete nie meer kan weg hardloop van die gemis in jou hart Wanneer dit stil word niemand meer met jou praat hoor jy net nog […]
Theresa Postma
Bronsklas Desember 2019 – Dans asof niemand kyk nie projek 1.Laaste dans van Grovenor Dans vir my jy wat die hellevaart van die wind in jou seilree dra jy met die uitgebolde maste en kruistogte dans vir my as jou skeepskiel die vaarwaters breek jy wat kyk na die gange van die maan. Dans vir […]
Récayla Blom
Brons November 2019 – Laat lente projek 3.Laat-lente Sak en pak, (met ‘n see vol blare, ‘n hand vol kleur) groet somber Winter ons. Met lang vingers streel hy die gras en laat dou druppel soene agter as ‘n gedagte van hom. Die kleurgestroopte takke lag hom uit want hy’t gevat sonder vra, langer gebly […]
Paula Paxton
BRONSKLAS Oktober 2019 – Kleur projek 3.Koel van my oë Koel is die sig wat weerkaats in my oë wat deurskynend vloei, kristalhelder met ‘n swympie kleur, deursigtig, kalm, vry! Vars is die lug van die hemele bo, waar die arend sy vryeval af-ets teen jou skakering mooi getooi. Rustig die klank wat my siel […]