Spoegwolf – Danie du Toit
SPOEGWOLF – Danie du Toit BITTERMAAN Die reën raas harder as die lugverwarmer Toemaar, toemaar, toe Ek het blomme gekoop Die woude roer, die water roei verwaarloos Toemaar, toemaar, toe Dit is stil in die huis En dis veilig onder jou plafon Met jou vreemde klanke En jou vreemde son Ek is broos soos die […]
Tania Pascheka
Lees meer oor Tania Pacheka BRONSKLAS Junie 2020 – Vryheids projek 1.Vryheid gekoop deur U in die wind wat ritsel deur die bome en die duifie wat koer koer oor die horison met die son wat glinsterend loer oor die gesigseinder daar vind ek my vrede in die branders wat breek en die geluid van […]
Droster (Marius van Tonder)
Lees meer oor Droster BRONSKLAS Junie 2020 – Vryheids projek 2.Soeke Oor vastelande heen gereis, oseane en seë deurkruis die lugruim ingeklief en tussen die hoogste wolke gesweef selfs oorloë en opstande beleef nêrens daar vryheid gevind – is dit slegs ‘n woord ‘n waanbeeld, dalk net misplaasde hoop? Gaan eerder en vind grafte waaroor […]
Marlene Erasmus
Lees meer oor Marlene Mei 2020 “Ek wens dat ek…” projek 2.Zizzie by ʼn feetjie konsert. Vroegaand sit mamma my in die bed. Sy lees vir my en soen my sag in my nek. “Lekker slaap Zizzie, droom van feetjies fraai tot mamma jou weer môre kom wakker maak.” Met oë toe lê ek en […]
Elna Kruger
Lees meer oor Elna Mei 2020 – “Ek wens dat ek…” projek 2.Wense vir more Die aankondiging van ‘n grendelstaat was nie ‘n verrassing nie. Ek was baie beïndruk en trots. Verras. Ek en my man is in ‘n hoë risiko-groep. Ons is blootgestel en pas reels konsekwent toe. Ek het nie voorsien dat dit […]
Marlene Erasmus
Lees meer oor Marlene BRONSKLAS Mei 2020 – “Ek wens dat ek…” projek 3.donkerblou gedagtes met ʼn edele enkelgedagte dink ek aan jou aan al die dinge wat ons nog wil en wou doen dan trek die heimwee deur my so donkerblou eensklaps bevind ons ons in snaakse seisoen ʼn vae vrees vir virus so […]
Esmari Potgieter
Lees meer oor Esmari BRONSKLAS Mei 2020 -“Ek wens dat ek…” projek 2.Werkloos Ginekoloë vang ses kinders ’n dag Juffrouens neem hulle gou onder hande Sekuriteitswagte pas hulle op in die nag Tandartse red altyd weer hulle tande Moeë ouers vra terapeute vir raad En skep nuwe moed uit ’n kelner se skinkbord Boere spit […]
Marlene Erasmus
Lees meer oor Marlene Erasmus Februarie 2020 – Limeriek projek 1.Die ontstaan van die Limeriek Ongeveer in 1820 Het Edward Lear die versvorm bekend laat word deur middel van sy verspotte versies. Die historikus Herber Langford Reed het egter beweer dat limerieke oorspronklik religieus van aard was en hulle oorsprong in Frankryk gehad het. Hoewel […]
Charleine Collins
Lees meer oor Charleine Collins Februarie 2020 – Limeriek projek 1.Blye Bettie My dierbare krosie was ‘n pragtige, spontane dogtertjie, maar hiperaktief en super-sosiaal. Ons het in ‘n nuwe buurt vol jonggetroudes met klein kindertjies gewoon. Die bure direk agter ons, het vier woelwaters gehad, waarvan die oudste seuntjie (so oud soos ons spruit), ook […]
Marlene Erasmus
Lees meer oor Marlene Erasmus Februarie 2020 – Limeriek projek 2.Humor in die kerk. Kerk: net ʼn gebou, maar ook die plek waar talle gelowiges Sondae vergader waar, onder andere Woordbediening plaasvind. Soms is dit in hierdie einste gebou waar doopbeloftes afgelê word en ook feestelike tye soos huweliksbetrekkings geskied. By ander geleenthede is dit […]