Taai Bonthuys
Lees meer oor Taai Bonthuys BRONSKLAS Desember 2020 – OOP-projek 2.Hunkering (Cantena Rondo) In laaste strale van die dag verrys ‘n skel geskree van ‘n tarentaal sag in die agtergrond vertel ‘n paddakoor hul verhaal in laaste strale van die dag verrys ‘n skel geskree van ‘n tarentaal kom sit hartsverlange sag in ‘n traan […]
Driekie Grobler
November 2020 – Samesyn-projek 1.Die genot van ‘n kykpartytjie Vanoggend was die sonsopkoms vir my asemrowend mooi en dit het my ver laat terugdink aan ons kinderjare op Oupa en Ouma se plaas. In tye van afsondering dwaal mens se gedagtes nogal baie terug na die ou dae, die dae van ware vryheid en dit […]
Paula Paxton
November 2020 – Samesyn-projek 1.Paaskersfees Ella word wakker met die veraf klank van kersfeesmusiek in haar ore. Lui vee sy die slaap uit haar swaar oë en beur orent. Met ‘n tevredenheid in haar siel val sy weer terug tussen verekussings. Vandag sal die eerste kersfees in agt jaar wees wat haar gesin weer voltallig […]
Colin Steyn
Lees meer oor Colin Steyn Bronsklas November 2020 – Samesyn-projek 2.Kersligkuier Die ootmoed van die middeljaaruur spog nie meer om die braaivleisvuur Voorspelbare klagtes oor die politiek los ons vir die benoude kliek Maar sug tog as die Bokke brou Waar is ons Danie Gerber nou ? Ons koester nog die romantiek die wonderwêreld van […]
Laurika Rauch (Lirieke)
Lirieke soos gesing deur Laurika Rauch Die nostalgie Kom sit styf hier teen my Jou kop agteroor Hoor jy hoe sag val die reën Die dag is verby Nog ‘n week nog ‘n maand Waar loop die tyd met ons heen? Onthou jy hoe ver moes ons skool toe stap? En sou jy my fliek […]
Driekie Grobler
Lees meer oor Driekie Grobler Oktober 2020 – OOP Prjoek 1.Dood waar is jou angel My ervaring om ‘n begrafnis in “lockdown”tyd by te woon, het my tot die besef laat kom dat Covid-19 ons nie net fisies en emosioneel kom inperk en afsonder het nie, maar emosioneel groot skade berokken het. Alhoewel ek hartseer […]
Tania Pascheka
September 2020 – Liefdesprojek 3.Wat is dit? ‘n Ma smeer altyd bietjie spoegies aan haar kind se wonde. Boonop gee sy haar liggaam en haar tyd vier-en-twintig-sewe vir hulle op. Sy leen ‘n oor aan haar man se geselsies, of soms selfs die gekerm of kla. Haar vrinne dié sien haar ook soms. Sy bestee […]
Elsa Meintjies
Augustus 2020 – OOP projek 3.Geduld oompie, geduld Haastig en gewapen met ‘n botteltjie 70% handreiniger en masker vaar ek vanoggend die kruideniersware winkel in. Die Covid 19 gee ‘n kriewelrigheid agter my ruggraat af wanneer ek deesdae die winkels ingaan. Dit voel asof elke persoon wat by my verbyloop ‘n potensiële draer is … […]
Suzette Strydom (Palet)
Lees meer oor Suzette Februarie 2020 – Limeriek projek Egbreek se gevolge Dit is Sondag en die kerk is stampvol mense, soos gewoonlik sit elkeen op sy of haar eie plek uit die mag van gewoonte. Pastoor en sy ouderlinge buig die hoofde en neem hul plek op die verhoog in, Tannie Petro begin weer […]
Amanda Meyer De Meillon
Lees meer oor Amanda Augustus 2019 – Wilde wind projek Oupa se borrelwind blaps Rayne is ons kleindogter. Die klein japsnoet begin nou oulik woordjies vorm. Vergeefs of sy wil oupa sê. Ons probeer alles. Sy is soos ‘n steeks donkie. Roep die honde, jaag hulle uit, vra vir kos, alles behalwe oupa. Dit is […]