Jongste aktiwiteit:

(Bladsy 13)
0 gesien

Lees meer oor Carmen Edwards (Iron Lady) BRONSKLAS April 2021 – Oordenkingsprojek 3.Begrip  Met blinde oë sien ek eintlik is die mensdom gek. Almal stry hul eie stryd koester ‘n skewe kromverwyt. Mense is nie gemaak om kruise te dra liefde is AL wat God van ons vra. Tog sleep ons el-ke-dag die seekathel wat […]

vir
0 gesien

Lees meer oor Francois Meyer (Gedagtes) BRONSKLAS April 2021 – Oordenkingsprojek 1.koekoekbeleid kru krake krit die soveelste kalendersnit as die vloermoer vir gunspolitoer stil stol met paaseierwit die damkerk volg haasstarrige waarheid leuens wat eggo in leeg eier naarheid; drup geleende tyd haastig verby volgens die koekoekbeleid eeu vir eeu beur tetelestai voort haas die […]

vir

Lees meer oor Gert Botha BRONSKLAS Maart 2021 – Liefdesprojek 2.Sy seer Daar is blomme op die rak, `n brief in sy sak, seer in sy glimlag en krake in sy hart Met sy voete in modder en hande in sy sak, val rëen op sy gesig en trane uit sy hart Wanneer hy haar […]

vir

Januarie 2021 – Verwagting(s) projek 2. Die Skooljuffrou. Sy stap by die sydeur van die grou skoolgebou in; op met die trappe…sy sien geen bekende gesigte nie. Sy stap na die personeelkamer, almal is besig om te gesels; vertel hul eie verhale en stories. Sy stap stadig ongesiens verby. Aan die ander kant van die […]

vir

ELSAMERE Joy Adamson-huis   Die koorsbome om die Naivashameer staan penregop en klad hulle koelte oor die tuiste van haar wat vermoor is, sy wat op die kikoejoe van die werf met die vuur van leeus gespeel, stomp-ape uit die rotskoppies na haar aangelok en bosveldvisvangers bewonder het. In die sitkamer, met ‘n uitsig oor […]

vir

By die dood van ’n reisgenoot (Christo Janse van Rensburg, 21/07/1938 – 13/08/2018) Saam met jou was reis ook woordkoersvat. Jóú pad het gerinkel van name en komvandane: eers met die gru-slangputstorie af om Daniëlskuil se so-gedoop te snap, of Wonderwerkgrot in waar skadu’s aan ’t danse gaan in die vertel oor oudste mensgemaakte vure; […]

vir

Lees meer oor Taai Bonthuys Desember 2020 – OOP-projek 2.Met die hand in die pampoen gevang Woordtelling: 349 woorde “Wat nou? Wat het jy aangevang?” “Wie sê ek het iets aangevang, Gert? Mmmm?” Otto neem plaas agter sy lessenaar, vou die dossier voor hom oop en laat sy oë vlugtig oor die inhoud gly. “Man, […]

vir

Lees meer oor Driekie Grobler Desember 2020 – OOP-projek 1.Die ware boodskap agter Kersfees “Juffrou … Juffrou!” klein Petro steek opgewonde haar handjie in die lug. “Ja, Petro-lief?” teer raak Santie aan die blonde krulkoppie wat met soveel vertroulike opgewondenheid na haar opkyk. “Ons gaan Kersfees ‘n nuwe bababoetie kry!” kondig sy met kinderlike trots […]

vir

Lees meer oor Amanda De Meillon Desember 2020 – OOP-projek 1.Tatoos, Tawwe Tienies en Teddiebere My teddiebeer. Dit is wat ek my 6 voet 6 reus noem. Koop mos die anderdag vir hom ‘n BMW 1200cc motorfiets. “Midlife crisis”, spot sy dogter uit Engeland en lees hom die leviete voor. Hy swaai sy been oor […]

vir
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed