Jongste aktiwiteit:

(Bladsy 21)

Lees meer oor Ela (Bets Koen) Maart 2019 projek 3.Teedrink by Ouma “Rita, jy gaan laat wees vir werk, toe, opstaan!” “Dis my afdag, Ma,” kreun haar slaapstem. Rita kruip dieper onder die duvet in. “O gaaf, dan kan jy by jou ouma ’n draai gaan maak. Ek moes vir haar medisyne neem, maar ek […]

vir

Lees meer oor Ronnie Februarie 2019 projek 1.Oorlat “Dis maar ʼn valerige plekkie.” merk manlief diplomaties op toe ons Volksrust binnery. Ek glo dat die dorpie eens heelwat anders daarna uitgesien het as vandag. Ek herroep die skoon breë strate, netjiese huise en goedversorgde tuine van talle soortgelyke dorpies uit my jeugdae. Vandag lyk hulle […]

vir

Lees meer oor Ronnie BRONSKLAS Maart 2019 projek 2.Reddingsspan Kom Boetie, kom en maak tog gou ek sluit die kamerdeur! Sy vrees die rook wat hul omvou … die bekende dagga geur. Sy is nog net tienjaar oud en hy word eersdaags ses, maar sy is deeglik ingesout, ken elk oorlewingsles. Kom, Boetie, kom, kruip […]

vir

Daar het eendag, lank lank gelede, niks in die Vrystaat gebeur nie en al die diere in die Bloembos was maar bra verveeld. Die meeste diere het in die middagsonnetjie onder die wilgebome langs die magtige Sandrivier gesit en gaap en slaap. Nou en dan het ʼn paar verdwaalde sonbesies verbygevlieg, maar die meeste van […]

vir

Op die hoek van Virginia se winkelsentrum, naby die groot ronde sirkel met sy welige populierbome, het ʼn vriendelike groentesmous jare lank sy vars groente en vrugte aan die mynwerkers verkoop. Hy was ʼn joviale man, ʼn groothartige siel wat maklik ʼn ekstra lemoen in jou sakkie kon smokkel, net om te kraai van die […]

vir

Jan Blohm (verhoognaam van George Harry Kymdell) Breyten se brief As ek vlug in die wind Word ek die donker se kind En belydenis die bind my Met jou tangerine roos tintlint Word wakker word wakker Met die newspapergrappe Vat my ver weg van jou In Jazz cafe se Omo So wals my my lief […]

vir

“Het jy al gehoor van Riviersonderend?” vra Mossieman nonchalant vir Geronkie die donkie terwyl hulle pens en pootjies op hul rũe vir die wolke lê en kyk. Wolke in die Vrystaat is wonderlike dinge, omdat hulle allerhande vorme en patrone aanneem en baie keer soos drake of husse met lang ore lyk. “Riviersonderend? ʼn Rivier […]

vir

“Olik, kom ons gaan swem!” “Nee! Ons kan nie gaan swem nie, ek gaan nat word.” Vrolik en Olik is twee dogtertjie-maatjies wat elke dag saam gespeel het, alhoewel Vrolik altyd wou speel en Olik nooit rêrig wou speel nie. Vrolik is vol energie en stoutigheid, ʼn bok vir sports en altyd reg vir ʼn […]

vir

die taal (vir ampie coetzee, na ingrid jonker se, die kind) die taal is nog nie dood nie die taal draai sy gekneusde gesig na sy moeder afrikaans skreeu skreeu die kleur vol van verwyt en verbittering in die taalrepubliek van die gekoesterde tong die taal draai sy gekneusde gesig na sy vader dra die […]

vir
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed