Deurmekaar
in helder oop spasies
skyn die lig openlik
sonder skadus
oor enige onderwerp
in duister toe sale
skyn die lig in kolle
met skadus
oor enige onderwerp
tussen die twee
helder en verdoeselde feite
staan ons totaal
verward
© Koos Elsum
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.