Die vermoe van natuur as bevryder en vrybuiter
uitverkore spasies van gedagtes
lê soos gesofistikeerde koeie
verdagtelik en wag op die weiding van witwolke
en die patroon van ‘n gedig-
form ‘n gedag,
berge met hul koepelsprag
ritselrond in fynbosstrond
en die gedig form
‘n gedag-
vry was ek,
as gevangene vrygelaat
©Morné du Preez
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.