Jongste aktiwiteit:

droë vrugte herinneringe

so bietjie meer
as driekwart eeu gelede
het die boere naby matoks
omtrent op die steenbokskeerkring
hul vrugte gaan droog op groot rots plate
daardie tyd was hul enigste ergernis die stof
want die “en een” was nog nie geteer nie
daar het hulle die vrugte oopgesny
en oor rots plate in die son gesprei
was niemand naby om te steel
vroeg in die oggende gaan
hul dan en droog vir dag
vanaand kom hul dit
bymekaar skraap
om in sakke
te gooi

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed