Nooit Geken
branders deur nou skeure
spoel my nou verstaan
met nuwe lewe
uit.
swart sluier doek
versteek haar
lagende oë, golf trek
stoot en verlaat.
flitse in die lewe
ewig in my gevoel
vir die, wie ek nooit
geken het nie.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.