Jongste aktiwiteit:

dikkop

anders as sy eweknie
onder die menslike geslag
is die dikkop kiewiet maar rustig
hy sit inteendeel meestal baie stil
versteek tussen die fynbos struike
sy houding is ook fyn en beskaafd
hoewel hy soms stug en ook trots
daar uitsien is hy baie vriendelik
by hom tel die grade van lewe
maar min en leef hy net
vir sy wederhelfte
en hul kuikens
pragtige en
interessante lewe
om te bestudeer
anders as die
dikkop
mens

©Teárlach




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Wilma het n geregistreerde lid geword

  • Carlien Lid se profiel foto het verander

  • Christa D het ‘n nuwe publikasie gemaak