Drome Dag en Nag
In nag drome
kom die anderkant
as vele vreemde gebeure
onbekende genote met kort
vreemde lewens verhale.
In dag drome
flits deurdie werk gewoel
gedagtes en prentjies
van enige plek, ervarings
as hier.
Wesens so verskeur
tussen nou en dan
verskilder drome
dag en nag
na wil wees
altwee is
onwaar.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.