Jongste aktiwiteit:

Droomvangnet

Droomvangnet (Drome)

Ek sweef gewigloos op die briesie en met
die droomvangnet wyd oopgewaai vang
ek my verbyflitsende nog onvervulde drome
soos pragtige helderkleurige skoenlappers
lok met elke droom op vlerkies aangeteken
kompleet met dag en datum duidelik
tot ver die onbereikbare toekoms in—
Baie van die drome kan ek nie verwesenlik
en moet hulpeloos en gelate toekyk hoe
hulle reeds verander het in vaal motte—

Janetta – Helena [Babs]©




4 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed