Jongste aktiwiteit:

duinelary

‘n duin is net ‘n hoop sand
in die sand op my duin is daar skulpe
op die duin groei net fynbos en vygies
‘n meter onder my duin is daar water
in getye skuif die watervlak op en af
daarin leef daar mikro-organismes
miljoene spesies verteenwoordig
my duin is dus nie net sand nie
dit is ‘n lewende bioom
soos ‘n boom met
wortels, blare
en groen
soom

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed