Sluit die Plek
in stad geboue
lê kaste vol gister
beplanning diagramme
sweet gemerkte bewyse
van swaar werk.
kollegas eers belangrik
nou verskonend een een in
vuil hoek kantore
rawe wat wag
op stukkies werk.
alleen in hoeke
agter groot werk tafels
sit fosiele op swaai stoele
beheer die reining
van argiewe.
werkers vee
deur leë gange
reis benoud na
week einde loon
te bang om op te kyk.
koffie drink geluide
fotostaat flitse
deure wat klap het
verander in vensters
wat rattel.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.