Jongste aktiwiteit:

Blaf Blaf Bestaan

in die nag
dieselfde ritmes
wil sê
wil Hé…

wil sê
wil Hé…

dryf slaap weg
uit drome lyf
met ander geluide
of net bang alleen.

wil sê
wil Hé…

wil sê
wil Hé…

die maan is wakker,
soos almal
se vaal
blaf blaf bestaan.




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed