deur Engela Britz vir Gedigte Share: verwante: gesin Voorgee 9 Julie 2023 476 gesien 0 Komentare 0hou van Gebed Vir jou bid ek om eendag klein kinders aan my bors te voed dat jy dán vir my sal wag terwyl die brood uitdroog en die fontein van my tepels ná ‘n tyd, stíl gaan staan Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende