Die ou bloekomboom
Vertel my jou verhaal
Van al jou swaarkry
want,jy het menigmaal
gesmag na waterkry.
In strawwe winters
het jy jou man gestaan,
teen ryp en winterkou,
maar nou is alles verby,
van al die swaarkry
En smag na waterkry.
Daar staan jy nou
n ou afgeleefde bloekomboom
vir altyd,kaal en droog.
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Julie Oop en nuwe projek