hebreeus
jy praat grieks
jou woorde sê niks
tussen jou hebreeus
en jou daaglikse dosis
van griekse uitsprake
lê daar vir my geen
besondere heil nie
slegs die musiek
van die taal
se klanke
buig
my siel
se ore
in
neuriesang
en verbou my
emosies tot
dit beter
voel
so
glo ek
ook
© Tearlach.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.