Jongste aktiwiteit:

Wees nou vry

Wees nou vry

Deur: Ryno du Plessis

Op ’n donkie het Hy gery, op pad om aan die kruis te ly.

Dit alles vir jou en my; Jesus het ons kom bevry.

Jy kan nou alle kommer vermy; met Sy dood is ons verlos.

Wees nou vry, Jesus het reeds gely; dit is tyd om ons te verbly.

Op die wolke kom Hy weer; tot dan wil ek Hom eer.

© 2026 Ryno du Plessis. Alle regte voorbehou.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed