Jongste aktiwiteit:

bruin blom

om my waai gras saggies
jy het reg gehoor grassies
waar net fynbos gewees het
is daar vanjaar ook polle gras
goeie reën seisoen gewees
nou is dit weer verby
verbruin my duineveld
weer in donkerbuin mooi
met kleure waar vog hou
grys kleure van vetplante
wat grys word in die reën
bruin blomme wat pronk
bruin waar somer-veld
groen vertoon , bruin
oorkant duine lê koring geel
gestroopte lande lê en droog
gereed om gebaal te word
vir die lang droë somer
wat reeds weer kom

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed