God voorsien
God Voorsien
Deur: Ryno du Plessis
By die spruit sit Elia, die droogte bring ellende.
Kraaie bring brood en vleis; so het hy getuig.
Vandag se donker nood— voorsien God steeds ons brood.
Maak nie saak hoe swaar die lewe tans mag wees.
Staan sterk in geloof, soos ’n bees.
God sal vir jou ook daar wees.
© Ryno du Plessis 2026
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.