Jongste aktiwiteit:

Liefdes fees

Soos klein vuurvliegies in ‘n ry
in die dieptes van die donker nag
het my hart na jou gesmag
jy’s die wind, die maan en sterreliggies vir my

Jy laat my wêreld verkleur
soos die sterre blink en die son se rooi gloei
hoe ons harte so kan bloei
die wonder van ‘n liefdes fees het dit laat gebeur

Maar agter alles met liefde wat wen
het ek ook my eie gevoelens erken




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Cornien het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Anze het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Tearlach het ‘n nuwe publikasie gemaak