Jongste aktiwiteit:

Jood en Samaritaan

Jood en Samaritaan

wou mekaar nie verstaan nie.

By ’n waterput het hulle ontmoet.

Jesus gee water wat elke dors kan les.

Al praat ek en jy ook nie dieselfde taal nie, moet ons onsself by ons lot bepaal.

Los mekaar se kruik van sonde en haat.

Kom ons bid vir mekaar se kwaad.

© Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed