Put van Bitter Water
Put van Bitter Water
Deur: Ryno du Plessis
Dors en droog is elke mens, ’n wens vir beter.
My lewe lê op elke tong, stories wat ander verstom.
Dra ek die las van ’n put met bitter water?
Voed ek iemand se siel, of los ek ’n bitter smaak?
Die keuses wat ek maak, bepaal die smaak van my lewensput.
© Ryno du Plessis 2026
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.