Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Hospitaal Vloer

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 27 Junie 2022 Aantal woorde: 40 41 Kere gelees 4

kliniese skoon
my plastiek blink vel
geesloos staar ek na
vuil voete

skadu’s val
oor my swart strepie laste
vet kadawers
vertrap my gesig

vorme skuifel
laat sleep merke
môre se borsel, politoer
was gevoelens
in die vergetelheid




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 575
Kommentaar telling: 131

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 138 gaste aanlyn

Bydraes – Argief