Jongste aktiwiteit:

Hunker

anderkant die wit tafeldoek
die mooi, haar lippe glim
hemelblou lag die oë
en woorde val sag
in flikflooi gesels
in sagte harmonie

onderkant die swart tafelblad
die broei, van rooi toonnaels
na sagte knie kussings
op na bobene in heupe
wat om my vou
in sagte harmonie

© Koos Elsum




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed