Jongste aktiwiteit:

ironie (Goud)

die (ou) gevalle doringboom

is op sy knoetsige knieë gedwing

in ‘n spartaanse windstorm

 

…gekneusde jaarringe

hoofstam brutaal geskeur en verwring

takke asof in laaste stuiptrek gesper…

 

en ék vind poësie in die tragiek

van sy onwaardige lot

© Elmarie Nienaber Van Kampen, 2025




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed