Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesGedigte(Bladsy 2)

Vensters   Gordyne toe, geen teken van ’n stukkie son.   Elkeen loer deur die gordyn vir die een daar buite. Onbekende siel wat kom bedel vir ’n stukkie van wie ons is.   Elkeen agter ons gordyn van gister se seer, die vrees vir ander se kloue in die hart.   Sou die gordyn […]

    aanspraak berekende gevoel van meerderwaardigheid strategie om magsdinamika te verander deur twyfel te skep sielkundige strategie om meedingers op verdediging te dwing te laat voel dat hulle ’n universele wet oortree het iemand moet dan apologie aanteken of hul gedrag probeer verklaar terwyl – die aanvaller optree asof hy absolute reg tot hierdie […]

    filosofies die religieuse of wetenskaplike beskouing daarvan onwillekerig soek mens na sy betekenis in die lewe waarom is ek hier? wtenskap kan dit nie bepaal filosofieë se vraagstukke verander legio keer sielkundiges wil dit verklaar in vreesbestuur vrees vir die dood die chaotiese situasie oor die onvermoë van die mens om homself te […]

    ’n dieper wysheid tref my stadiger ritme in gejaagdheid oë wat alles sien gebeur en hoor wyer as die oggendlug wat waai geen vergissing of verwarring geen grimmering oor seer laggend met albei hande huil volmondig uit seerste hart ware mens nie volmaak maar so bitter eg liefde vir hulle soos asemhaal nommer […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed