Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesGedigte(Bladsy 3)

    my skip het nooit gekom uit die verskiet sy seil begin wys oor die verre horison, altyd ontwyk van kleinsaf gewag op hom ver oor seë heen gestaar ge-eet wat die pot skaf nooit honger gely elke dag het gebring wat die lewe voortbring met tyd verbleik tot sy seil verskiet oor die […]

    direk uit die verlede kom soms hartseer en leed douvoordag bring soms trane gedagtes sonder draaie met verwyte en sweet jouself te vergewe neer te lê, plat op grond wat klipperig in jou vel indring direk pyn bring toegegroeide rowe oopkrap gedagtes open soos wonde wat heeltyd sweer maar nooit oopgaan om uiteindelik […]

    span jou seil o my siel soek die winde van oral skep vars druppels wat val deurgrond my diepste kuil   stap jou treë flink en sterk toets alle grense in wysheid leer uit omgewing en die tyd hoe hede en toekoms werk   stormsterk die gesuis hemeltroon in melkweg seil om die […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed