Geskiedenis gemaak in net vier sekondes.
Geskiedenis gemaak in net vier sekondes. In die sportwêreld van boks is uithouvermoë, strategie en geduld dikwels belangrike sleutels tot sukses. ‘n Boksgeveg wat amper minder tyd geneem het as om jou veters vas te maak, klink heel ongeloofwaardig! Die wêreld van boks het al vele kort boksgevegte beleef, maar een staan uit bo die […]
Fier (brons)
F I E R staan ek selfs in my moeë lê
storm (Goud)
menige storm woed net só lank en is soms in ‘n oogwink verby
Vrede
Vrede Mag die Skepper van vrede jou daarin toevou ©Anita van der Walt
jy (Goud)
sou elke grein liefde my hart en siel ontruim sal jý steeds daar wees met my opkyk
Stiltes
In my hartseer stiltes spreek ek ’n duisend liefdes woorde
Son groet
Mag die son se warm gloed jou elke dag met liefde begroet
Breekpunt (Goud)
waar vergunning onder aanvraag k n a k © Loretta Szikra
Redenasie (Silwer)
argumente woeker die elemente … ————————oo00oo——————— ©Pieter Mostert
Jy (Goud)
Jy … ís my lafenis. ©Loretta Szikra