jy (Goud)
sou elke grein liefde
my hart en siel ontruim
sal jý steeds daar wees
met my opkyk
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
sou elke grein liefde
my hart en siel ontruim
sal jý steeds daar wees
met my opkyk
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, dankie vir jou bydrae vir Oktober 2023 – KORT projek