Jongste aktiwiteit:

KATJIE ARENDSE SE BIDWOORDE

KATJIE ARENDSE SE BIDWOORDE

My liefste Djesus, al hou ons vi ons nou grênd en holy, het ons mossie rêrig iets om oor te wil brag nie – lê onse ou klomp high society mensesiele met ons se enlightend morals nie ma wynstink oppie ou asgat nie. Soes oorle Lasarus na sy vier dae innie graf…….Ma, ag Djere, hoe’t U nou nie daai funeral gegatekrês nie! Dja, met U se allmightyness en U se compassion nie, imagine net wat U met ‘n klompe sleg rôbbies op ‘n asgat als ka doen.
Groot seblief, Djere, kô maak van ons ‘n Lasarus-copy. Maak ons wakker, Djere, maak ons wakker. Kô vat blyplek in elkeen van ons se harte – daais ma al wat ek vra, Djesus; enne net soes die sunlight liquid nou die ou souserigheidjie van gisteraand se stewtjie van die borre afwas, lat di Holy Ghost ons se selgtigheid ôk so nutrilize.
En hou ons teen U hart vas en gee vi ons so min moving space soos ou Maraai Apools in haar te klein korsit.
Amen
En dan sê ekke oor maar eers… Amen. Kyk mooi na jouself, liewe Bokkie my babie; en mag die vingerafdrukke van die lewe vandag saggies lê op die handbreetes van jou wees.




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Arnold het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Arnold het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Arnold het ‘n nuwe publikasie gemaak