Jongste aktiwiteit:

Koop Giere

die kuns om

goedere uit te stal

in besige aanlynstraat

skep skyn koopkrag,

vreet kontant

 

die gier laat wiele rol

weg van net bestaan

na blink verkoopportal

alles is tydelik moontlik

op ń kredietkaart

 

ongeag die swak bankbalans

stapels ongebruikte goeters

beland in plastiek sakkies

gepak deur skuldige hande

van onvergenoegde eienare




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Sanette het n geregistreerde lid geword

  • Rosalee het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak