deur Koos Elsum vir Gedigte Share: verwante: deurskynend krake 18 April 2023 513 gesien 0 Komentare 0hou van Oorwinnings verdedig word vinning aanval wat aanvaller verdediger maak die mees verwonde ń verloorder die wenner staan seer alleen baklei na binne dit bring eie ruim tot rus die oorwinning hier is omegavrede Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende