koste van een lewe
dit uit niks kan laat verskyn
waar daar nog lewe is vir die mens
is daar gewoonlik ook hoop en vertroue
selfs vir die mens se troeteldiere
mense met liefde in hul harte
beleef lewe se kosbaarheid
vir die barbaar wat slegs
sy ingebore aangetrokkenheid
tot die fisiese behoeftes kan beleef
is lewe as sulks nie eens een oomblik
daarom bestaan die begrip
van gewete nie by hulle nie
moorde pleeg sonder gevoel
dit is ‘n siekte soos hondsdolheid
wat met die dood strafbaar
aanvegbaar dalk, maar sodra een mens die ander se reg op lewe
wegneem, hetsy direk of indirek – behoort strafbaar te wees
met die doodstraf, anders het die krimineel meer reg op lewe