donker oë
donker bruin vonkelende oë
sing liedjie skrywer daarvan
met jou wit kappie en getoë
donker bruin oë wat diep flits
gedagtes wat lokkend opdam
wimpers wat kan knip in kits
diep kykers verslaan weerstand
wek wilde drifte van verliefdheid
koer sag in my vurige verstand
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.