Jongste aktiwiteit:

lentevreugde (Silwer)

die eerste belowende klanke
van die lente se lieflike lied
laat my ~ heel uit pas
‘n baldadige dansie dans
op die postlude
van die kwynende winter




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed