Jongste aktiwiteit:

Lewesiklus

saad broei
in sagte kassies
wag vir die eerste uitspringkans

moet onafhanklik groei
om eie krapmerke te versamel
oor +- sewe-en-sewentig* jaar

jou eind rang word
deurdie krapmerke bepaal
oor +-sewe-en-sewentig jaar

op +- ag-en-sewentig jaar
vergete dié krappe
alles is stil

 

 

 

*gemiddelde mens lewensverwaging




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed