Jongste aktiwiteit:

Lied van die wind

Saans as ek le en luister,
na die suis van die wind.
Voel ek eensaam soos n weeskind,
in die skadu van die somber duister.

Ek hoor die roep van n kiewiet,
wat aangedra word deur die wind.
Totdat die lied my ore vind
die lied van die nag kiewiet.

Ek hoor die suis van die wind,
wat sny om elke draai en hoek.
Ek voel meteens hoe bruis my bloed,
want niemand het daaroor beheer.

NET HY,die GROTE HEER.




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed