Noord-wes is die beste.
Noord-wes,oos wes,bly wes.
Grasland,klipland bosland.
Ja,wye vlaktes,ope hemel,
vanBrits tot by Mafiking.
Ongerepte bosveld lande
teen die heuwels oor die vlakte
n see van vee en pondokkies.
Bonte huisies,geskilder soos die reenboog
ontmoet jou oe hoe verder mens reis.
Ja,Noord-wes is arm ,
maar sy hart klop warm.
Die mens en natuur is een.
Ons het nie geld ,so waarom ween
ons het nog ons grond ,ons edele eer.
In ons harte het ons nog ons Heer.
Noord-wes,oos wes,bly bes.
Boorling,pondok,Ons Noord-wes.
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Augustus As seisoene vir ons draai projek Roelf lees net asb die projek opdrag mooi deur