Liewe Vreemdeling (Brons)
ek het langs jou gesit vandag
en my oë het oor jou gevoel
en my hart het versag
want my verdwaalde lag
het lêplek gekry
hierdie November dag
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, dankie vir jou bydrae vir November 2023 – OOP projek