Jongste aktiwiteit:

Rooiborsduif in November (Brons)

Net ʼn gedagte, nog ʼn dag, nog ʼn verlang

oorvloedig my lief, jy weet, maar lewe loop sy gang

voetsleep maar gewis plooi elk’ voel, elk’ leef

elke dag sonder jou, so alleen… elkeen

met sy eie oorleef, sy eie pakkie vergeefs –

betaal ons tog vir al’s gedoen, geleef

en ek is nie een dag spyt my lief;

rooiborsduif… al het jy rooi gevlek en my alles gedief




Om te skryf is my passie, vir 'n wyle ontvlug ek die gejaag. Kry ek 'n oomblik om te voel, te sien en weer te gee, skepping, harts taal - beleef ek die inner siel van my medemens.

1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed