Jongste aktiwiteit:

‘n Nota op jou kopkussing (14)

Ek sien jou hart op die altaar lê
maar voor die eerste bloed kan loop
wil ek vir jou net dit kom sê:
“Ek het jou lank reeds vrygekoop!”

©Anton Bosch 26/03/2019




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed