Niks rym met liefde nie (Goud)
as iets maar net
met liefde sou rym
het ek vir jou
‘n minnelied geskryf
©Loretta Szikra
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
as iets maar net
met liefde sou rym
het ek vir jou
‘n minnelied geskryf
©Loretta Szikra
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, dankie vir jou bydrae vir Oktober 2023 – KORT projek