Jongste aktiwiteit:

VADERLAND

VADERLAND

Stem vir volk en vaderland
in hierdie dorstige land
Rooi is ons boerebloed
Groen is ons landgoed

Suid-Afrika se minerale
skitterblink soos diamantstrale
ryk aan goud en silwer stawe
word diep uit myne gegrawe

Die Nasionale vlag
wat wapper dag na dag
Ons is lief vir ons eie land
In kleure van groen en goud

ek skryf hierdie brief
my vaderland het ek lief
hoe vertel ek dit in woorde
met die mooiste akoorde

©Eleen van Deventer Vorster
06/06/2019




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed