Omstandighede so omgedraai
Pasop
vir die sagte stok
wat deur die aarde slaan
gepluk uit die boom se mik
wat sommer so uit instink pik
Van soetkoek en room
‘n aap is dan so dom
skud jy hul kern
verstik jy in lag
Die vlakte se diepte
die groot verlange
met die stil gange
maar dit tel niks by hierdie menere
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.