Jongste aktiwiteit:

Somerliefde .

Sieltroostend die swye
Oor voetpaadjies getalm
Met deernis gevier.
Eindeloos verbind
Rustig en kalm,
Loom
In die rus van jou hier.
Ewigheid in
Fanaties verlief
Die twee van ons
En somer se liefdesmotief.

(AKRONIEM)

© Carla Visser

28.11.2017




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Anze het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • MC Horak het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • MC Horak het ‘n nuwe publikasie gemaak