deur Okatopi vir Gedigte Merkers: Die Lewe, Liefde Share: verwante: grond Die duif en die doop 24 Junie 2017 441 gesien 1 Kommentaar 0hou van Die Ontwaking Soos ‘n sonneblom ontwaak jy… giggel geel in die oggend jou glimlag na die son gekeer… gesig omraam met donker hare, en ‘n sagte kyk wat sê… goeiemôre … ek is hier Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende
Koekekranka
Kort en innig; dit is mos nou mooi!